Trotste tradisies sedert 1896 | Proud traditions since 1896

2015 Spesiale Toekennings

Baie geluk aan die volgende leerders van Hoërskool Upington wat spesiale pryse en toekennings ontvang het vir uitstaande prestasies behaal gedurende 2015.

De Humanitate toekenning vir uitstaande prestasie in akademie, leierskap en ander algemene prestasies:
Reinhard Hayes

Annemarie Twyman Beker vir volgehoue diens en lojaliteit teenoor die skool:
André Kapnoudhis

Internasionale Sportsterre:

Cobus Wiese (Rugby SA skolespan teen verskeie buitelandse spanne)
Maralé Hoft (Ruiterkuns – Senior Proteaspan teen VSA)
Nichola de Waal (Ruiterkuns – Junior Protea teen VSA)
Francois du Plessis(SA skole skietspan teen VSA)

Foto 1:
De Humanitate toekenning vir uitstaande prestasie in akademie, leierskap en ander algemene prestasies:
Reinhard Hayes

Foto 2:
Annemarie Twyman Beker vir volgehoue diens en lojaliteit teenoor die skool:
André Kapnoudhis

Foto 3:
Internasionale Sportsterre:
Vlnr:
Cobus Wiese (Rugby SA skolespan teen verskeie buitelandse spanne), Maralé Hoft (Ruiterkuns – Senior Proteaspan teen VSA), Nichola de Waal (Ruiterkuns – Junior Protea teen VSA)
Francois du Plessis(SA skole skietspan teen VSA)

Kopiereg © 2019. Hoërskool Upington High School. Alle Regte Voorbehou.

Webwerf Ontwerp en Onderhou deur Web Ateljee