Trotste tradisies sedert 1896 | Proud traditions since 1896

2015 Sport Prysuitdeling

Baie geluk aan die volgende leerders wat tydens die Prysuitdeling vereer is as die beste Sportman en Sportvrou in die Junior en Senior kategorieë onderskeidelik.

Junior Sportvrou: Alicé Maritz
Junior Sportman: Benré Engelbrecht
Senior Sportvrou: Maralé Hoft
Senior Sportman: Gert Rupping

Foto 1:
Alicé Maritz(Junior Sportvrou) en Benré Engelbrecht(Junior Sportman)

Foto 2:
Gert Rupping(Senior Sportman) en Maralé Hoft(Senior Sportvrou)

Kopiereg © 2019. Hoërskool Upington High School. Alle Regte Voorbehou.

Webwerf Ontwerp en Onderhou deur Web Ateljee