Trotste tradisies sedert 1896 | Proud traditions since 1896

2016 Leiers gekies

Baie geluk aan al die leerders van Hoërskool Upington wat as leiers vir 2016 vir die skool en koshuise aangewys is.
Ons wens aan elkeen van julle is moed en insig sodat julle doelgerig met sekerheid en integriteit in die komende jaar sal lei. Baie sterkte vir die taak wat vir julle voorlê.

Foto 1: Hoërskool Upington Hoofleiers 2016
Vlnr: Jaco Koegelenberg(Onder-hoofseun), Jaco Jordaan(Hoofseun), Anja van Niekerk(Hoofmeisie), Maralé Hoft(Onder-hoofmeisie)

Foto 2: Hoërskool Upington Bestuurskomitee 2016
Voor: Sheli Arnon, Suné Bezuidenhout,Jaco Koegelenberg(Onder-hoofseun), Jaco Jordaan(Hoofseun), Anja van Niekerk(Hoofmeisie), Aurelia Pieterse, Maralé Hoft(Onder-hoofmeisie), Valentia Mouton
Tweede ry: Tracey-Ann Jones, Ronaldo de Wee, Alicé Maritz, Jacqueline Kuhn, Xayaan Maasdorp, Lizbé Coetzee, Marina Goussard, Charlene Makaai,
Derde ry: John Neser, Piet Jansen van Rensburg, Hanlu Kotzé, Bonke Madlongolwana, Ettiene Noeth, Byron Coetzee
Agterste ry: Johannes Terblanche, Waylen Cloete, Strauss van der Merwe, Theuns van Zyl

Foto 3 : Huis Oranje (Seunskoshuis) Junior Bestuurskomitee 2016
Voor: Eben Maree, John Neser(Hoofseun), Jan Kotzé(Onder-hoofseun)
Agter: Dirkie Steenkamp, Ettiene Noeth, Piet Jansen van Rensburg

Foto 4 : Huis Vereniging (Dogterskoshuis) Junior Bestuurskomitee 2016
Voor: Lynette Engelbrecht(Onder-hoofmeisie), Tracey-Ann Jones(Hoofmeisie)
Agter: Sunell Mostert, Kristen Husselman, Mariska Bekker, Valentia Mouton

Kopiereg © 2019. Hoërskool Upington High School. Alle Regte Voorbehou.

Webwerf Ontwerp en Onderhou deur Web Ateljee