Trotste tradisies sedert 1896 | Proud traditions since 1896

ABSA Junior Direksie nuus vir 2012

  • Uppies op ABSA Junior Raad van Direkteure

    Johan Minnaar, ʼn graad 11 leerder van Hoërskool Upington , dien op Absa se Junior Raad van Direkteure. Hy het in 2008 uitsonderlik in die wêreldkennisolimpiade presteer en is vir ʼn onderhoud deur Absa, die hoofborg, genooi. Twaalf leerders, afkomstig uit alle hoeke van Suid-Afrika, is uit meer as 35000…

Kopiereg © 2018. Hoërskool Upington High School. Alle Regte Voorbehou.

Webwerf Ontwerp en Onderhou deur Web Ateljee