Trotste tradisies sedert 1896 | Proud traditions since 1896

Botsels nuus vir 2015

  • Botselkamp 2015

    Hoërskool Upington se leiers het die naweek van 23-24 Januarie, die nuwe graad 8 leerders, ook bekend as botsels, gehelp om ware Uppies te word tydens hulle oriënteringskamp. Aktiwiteite soos die ontleding van persoonlikheidsprofiele, self evaluering, die leer van die skoollied, ‘Old tree of Uppies’ lied en die skool se…

Kopiereg © 2018. Hoërskool Upington High School. Alle Regte Voorbehou.

Webwerf Ontwerp en Onderhou deur Web Ateljee