Trotste tradisies sedert 1896 | Proud traditions since 1896

Brugbou nuus vir 2015

  • Brugbou Uitslae

    Hoërskool Upington het die afgelope naweek aan die SAICE International Bridge Building Kompetisie in Sandton deelgeneem. Dis die tweede agtereenvolgende jaar wat Uppies ‘n span het wat deurdring om aan die kompetisie deel te neem. Die span het bestaan uit drie leerders. Jan Kotzé, Gustav Schonborn en Theuns van Zyl…
  • Brugbou: Uppies oppad na Johannesburg

    Hoërskool Upington se brugbouspan is oppad na Johannesburg om deel te neem aan die jaarlikse AECOM-SAICE Internasionale brugbou kompetisie op 28 Augustus. Dit volg na hulle die SAICE streekskompetisie gewen het. Baie geluk aan hulle en ook baie sterkte vir die kompetisie. Foto: Theuns van Zyl, Gustav Schönborn en Jan…
  • Uppies Brugbou 2015

    Hoërskool Upington se brugbou kompetisie is die week gehou. Die spanne wat die eerste drie plekke behaal het, het deurgedring na die streekskompetisie wat in April gaan plaasvind. Eerste plek: Piet Jansen van Rensburg, Jaco Jordaan en Hendrik van der Westhuizen Tweede plek: Theuns van Zyl, Gustav Schönborn en Jan…

Kopiereg © 2018. Hoërskool Upington High School. Alle Regte Voorbehou.

Webwerf Ontwerp en Onderhou deur Web Ateljee