Trotste tradisies sedert 1896 | Proud traditions since 1896

Diverse nuus vir 2018

  • ATKV Jeugtak reik uit op Mandela-dag

    Die Kultuurdiere, die ATKV se Jeugtak van Hoërskool Upington, het tydens die onlangse Mandela-vieringe gewys hoe goed hul harte is. Hulle het eerstens na die Thembelihle Dienssentrum vir bejaardes gegaan waar hul komberse uitgedeel het vir die oumensies. Hul is daar hartlik ontvang en die mense se optrede het van…

Kopiereg © 2018. Hoërskool Upington High School. Alle Regte Voorbehou.

Webwerf Ontwerp en Onderhou deur Web Ateljee