Trotste tradisies sedert 1896 | Proud traditions since 1896

Jeugleiers nuus vir 2013

  • Uppie-leiers opgelei by UV

    F.J. Janse van Rensburg, Julio Jantjies en Carlin Harper , drie van Hoërskool Upington Bestuurskomiteelede, het 5-7 April ‘n leiersberaad te Universiteit van Vrystaat, Bloemfontein, bygewoon. Tydens hierdie beraad, aangebied deur Pieter van Jaarsveld, het die drie leerders geleer wat dit is om met emosionele intelligensie te lei. Hulle kon…

Kopiereg © 2018. Hoërskool Upington High School. Alle Regte Voorbehou.

Webwerf Ontwerp en Onderhou deur Web Ateljee