Olimpiades nuus vir 2015
-
Hoërskool Upington spog met drie leerders in die Noord-Kaap top 20 van die ATKV Senior Afrikaanse Olimpiade. Janri van Staden behaal 'n vyfde plek, Gretha van Staden 'n sesde plek en Zaskia Pain 'n negentiende plek. Baie geluk met die pragtige prestasie. Ons is baie trots op julle! Foto 1:…
-
Janri van Staden en Sheli Arnon is onderskeidelik tweede en sewende in die Noord-Kaap. Baie geluk aan die twee leerders met die uitstekende prestasie. Hoërskool Upington is voorwaar trots op julle. Janri van Staden, 2de en Sheli Arnon, 7de in die Noord-Kaap