Trotste tradisies sedert 1896 | Proud traditions since 1896

Ander Sportsoorte nuus vir 2018

  • Kalahari gemende trips op Upington

    Cobus Fourie het die afgelope naweek aan die Kalahari gemende trips op Upington deelgeneem, 27 Oktober. Cobus, wat vir Lime Acres rolbalklub speel, was saam met sy ouer broer, Wihan, en sy ma, Annalise, in 'n span. Uit die 5 Kalahri klubs het 13 spanne deelgeneem. Ten spyte van die…
  • UPPIE EN SY ROLBALSPAN ONDER TOP 8 IN LAND

    Vanaf 3 – 6 April 2018 het die provinsiale o/20 rolbaltoernooi in Bloemfontein plaasgevind. 32 Provinsialespanne het aan die toernooi deelgeneem. Die Noord-Kaapspan, waarvan Cobus Fourie ‘n lid was, het hulle seksie gewen en sodoende die kwarteindstryd gehaal. Ongelukkig moes hulle in die kwarteind die knie voor ‘n gedugte Ekhurleni…
  • Uppie in Noord-Kaap o/20 span

    Cobus Fourie, graad 11 leerder aan Hoërskool Upington, is vanjaar weer ingesluit in die O/20 span wat vanaf 3 – 6 April 2018 aan `n provinsiale toernooi in Bloemfontein gaan deelneem. Ouboet Wihan (oud-skolier) is in sy laaste jaar as O/20 en gaan die span aanvoer. Vorige jare het Wihan…

Kopiereg © 2018. Hoërskool Upington High School. Alle Regte Voorbehou.

Webwerf Ontwerp en Onderhou deur Web Ateljee