Trotste tradisies sedert 1896 | Proud traditions since 1896

Gimnastiek nuus vir 2012

  • Uppie Gimnaste presteer

    2010 Gimnaste Twee van Hoërskool Upington se gimnaste is deel van die Gimnas Gimnastiekklub en het baie goed gedoen tydens hul onderskeie kompetisies. In die Klub kompetisie 22 Mei 2010 te Bloemfontein het Charnique Klaasen vir L2 ʼn derde posisie in die balkafdeling gekry en ʼn algehele 4 de plek.…
  • Uppie Gimnas blink uit

    Charnique Klaasen van Hoërskool Upington het ‘n gemiddeld van 8.44 behaal en só vir die Noord-Kaap span gekwalifiseer. Die gimnaste gaan verteenwoordig die Noord-Kaap span die 24 en 25 ste Junie 2011 te Bloemfontein tydens die Central Zone Kompetisie waar daar 6 ander provinsies gaan deelneem.

Kopiereg © 2018. Hoërskool Upington High School. Alle Regte Voorbehou.

Webwerf Ontwerp en Onderhou deur Web Ateljee