Trotste tradisies sedert 1896 | Proud traditions since 1896

Interjol nuus vir 2018

  • Uppies hokkie maak HS Upington TROTS!!

    Dit was tyd vir die stryd van Groot Interjol en soos altyd was Uppies se hokkiespanne gretig en gereed vir die stryd. Die dag het op ‘n bittersoet noot begin, waartydens die 0/18B dogters ongelukkig 2-0 verloor het, maar die 0/16B span met ‘n oorwinning weggestap het met ‘n telling…
  • Groot Interjol koors!!

    Nog net 2 weke! Groot Interjol is byna hier en aan beide kante van dié GROOT STRYD is mense hard besig met voorbereiding. Die aksie begin al Donderdag, 2 Augustus, wanneer die skuts hul slag sal wys. Die res van die program volg sodra ons meer inligting het. Vir ons…
  • Groot Interjol

    Dit is weer daardie tyd van die jaar. Gesprekke handel oor taktiek, talent en blote geluk; planne word beraam en die algemene publiek vra een vraag: Wie gaan met Die Beker wegloop? Nee, die Sokker Wêreldbeker is verby en Frankryk het al amper vergeet hul het gewen, maar hiér, in…

Kopiereg © 2018. Hoërskool Upington High School. Alle Regte Voorbehou.

Webwerf Ontwerp en Onderhou deur Web Ateljee