Trotste tradisies sedert 1896 | Proud traditions since 1896

Karate nuus vir 2018

  • Uppies leerder kry 1ste Dan

    Zelmay October van Hoërskool Upington is 'n lid van die Bashido-Kan Karate Akademie, onder leiding van Shihan Adriaan Beukes. Sy is hierdie jaar ook opgeneem in die provinsiale span en hul het in Duban 23-24 Maart aan die KSA Youth Nationals 2018 gaan deelneem. Sy het dus haar provinsiale kleure…
  • Shotokan SA Karate Kampioenskappe te Pretoria

    Francois Gagiano het tydens die Shotokan SA Karate Kampioenskappe die afgelope naweek baie goed gevaar. By die individuele deelname het hy ‘n goue medalje vir sy kumite (fighting) gekry, asook ‘n Silwer medalje vir sy kata. Hy het ook die trofee vir Best Male Cadette ontvang. Francois het ook aan…

Kopiereg © 2018. Hoërskool Upington High School. Alle Regte Voorbehou.

Webwerf Ontwerp en Onderhou deur Web Ateljee