Trotste tradisies sedert 1896 | Proud traditions since 1896

Perdry nuus vir 2018

  • Suid-Afrikaanse Nasionale Saalperd Kampioenskappe

    Suid-Afrikaanse Nasionale Saalperd Kampioenskappe: 25-28 April 2018 by die Wêreld Opelug Saalperdskou te Bloemfontein. Inge Wessels, Jessi Wessels en Toanita Strauss het onlangs deelgeneem aan die SA Nasionale Saalperd Kampioenskappe wat in Bloefontein plaasgevind het vanaf 23/04/2018-28/04/2018. Die Uppies het hulle baie goed van hul taak gekwyt en verskeie rosette…
  • Uppie Ruiter kry Span

    Die Noord Kaap het vanjaar weer `n goeie span gehad wat deelgeneem het aan die proewe. Daar was `n totaal van 47 ruiters wat deelgeneem het in die Driegang afdeling en 32 ruiters in die Vyfgang afdeling. Uit hierdie groot groep ruiters word daar slegs 12 ruiters vir die Senior…
  • HOPETOWN Noord-Kaap Saalperd Streekskou: 16-17 Februarie 2018

    Die volgende Uppies het deelgeneem aan die Hopetown Saalperd Streekskou: 1. Inge Wessels 2. Toanita Strauss 3. Jessi Wessels 4. Narike Hoft Die uitslae is as volg: •Inge Wessels en haar perd Peter the Wolf - 5 Gang Natuurlike Maanhare en Stert - 3e plek - 5 Gang Kinder Kampioenskappe…

Kopiereg © 2018. Hoërskool Upington High School. Alle Regte Voorbehou.

Webwerf Ontwerp en Onderhou deur Web Ateljee