Trotste tradisies sedert 1896 | Proud traditions since 1896

Sportdinee nuus vir 2012

  • Sportdinee en Prysuitdeling

    HOËRSKOOL UPINGTON SE SPORTPRESTEERDERS Hoërskool Upington het op 27 Augustus 2010 hul jaarlikse Sportdinee aangebied, waartydens die sportpresteerders van die jaar vir hul prestasies vereer is. Tydens dié pragfunksie, wat bygewoon is deur talle leerlinge, ouers en belangstellendes, was dr Sherylle Calder die gasspreker. Dr Calder in ’n bekende visuele…
  • Uppies na SA-spele!!!!!!

    Verskeie van Hoërskool Upington se sport leerders is uitgenooi om deel te vorm van die Noord-Kaap se span wat aan die SA Spele gaan deelneem wat sal plaasvind in Limpopo vanaf 2 – 7 Oktober 2011. Die sportmanne en sportvroue wat gaan deelneem is uit verskeie sportsoorte gekies. Derik Steenkamp…
  • Uppies se Sportprysuitdeling

    Tydens Hoërskool Upington se sport prysuitdeling is die sportsterre vereer vir hul bydrae tot hul onderskeie sporte die afgelope jaar. [gallery link="file" columns="2" size="medium" ids="379,380"] [gallery link="file" columns="2" size="medium" ids="381,382"] [gallery columns="2" link="file" size="medium" ids="383,384"] [gallery columns="2" link="file" size="medium" ids="385,386"] [gallery columns="2" link="file" size="medium" ids="387,388"] [gallery link="file" columns="2" size="medium" ids="389"]…

Kopiereg © 2018. Hoërskool Upington High School. Alle Regte Voorbehou.

Webwerf Ontwerp en Onderhou deur Web Ateljee