Trotste tradisies sedert 1896 | Proud traditions since 1896

Swem nuus vir 2019

  • Hoërskool Upington swemmers by Flamingo Aquatics Prestige Gala

    Hoërskool Upington swemmers by Flamingo Aquatics Prestige Gala Uppies se leerders het die naweek deelgeneem aan die Flamingo Aquatics Prestige Gala gehou te Kimberley op 25 - 26 Oktober 2019. Die uitslae is soos volg: Ruan le Roux - wen brons vir 100m en 50m borssslag. Carmen Gilbert - wen…
  • Uppies se swemmers presteer

    Uppies se swemmers presteer Murray Louw en Ruan le Roux het die afgelope naweek deelgeneem aan die NCASA Sprints Swem Kampioenskappe te Kimberley. Hulle presteer goed en ontvang die volgende medaljes: Murray kry brons vir 200m vlinderslag. Ruan kry goud vir 200m borsslag, silwer vir 100m borsslag en brons vir…

Kopiereg © 2020. Hoërskool Upington High School. Alle Regte Voorbehou.

Webwerf Ontwerp en Onderhou deur Web Ateljee