Trotste tradisies sedert 1896 | Proud traditions since 1896

Tweekamp nuus vir 2018

  • Tweekamp-Uppie

    Kate Nugent het die afgelope vakansie aan die SA Tweekamp byeenkoms deelgeneem. Hoewel sy nie 'n medalje gekry het nie, het sy as o/15 deelnemer 28ste uit 52 deelnemers oor die eindstreep gegaan Kate Nugent
  • Tweekamp – Griekwaland-Wes Kampioenskappe te Kimberley

    Kate Nugent neem deel aan die Griekwaland-Wes Kampioenskappe te Kimberley 26 Januarie 2018. Kate vaar uitstekend. Sy verwerf `n goue medalje en ontvang ook die trofee vir die beste meisie atleet in die onder 15 afdeling. Sy word ook opgeneem in die span om Griekwaland- Wes te verteenwoordig tydens die…

Kopiereg © 2018. Hoërskool Upington High School. Alle Regte Voorbehou.

Webwerf Ontwerp en Onderhou deur Web Ateljee