Trotste tradisies sedert 1896 | Proud traditions since 1896

ATKV REDENAARS: LEEMÉ JANSEN VAN RENSBURG MAAK UPPIES TROTS

Sy wen hiermee ‘n kontantprys van R 1500 asook ‘n goue ATKV wenners knopie. Bo en behalwe dié uitsonderlike prestasie word sy ook aangewys as die spreker met die beste taalgebruik in die kategorie. Daarmee wen sy ‘n 2015 HAT, ‘n R650 kontantbewys en nog ‘n goue ATKV wenners-knopie.

Dis voorwaar prestasies om baie trots op te wees. Baie hartlik geluk aan Leemé met die uitstaande prestasies!
ATKV REDENAARS: LEEMÉ JANSEN VAN RENSBURG MAAK UPPIES TROTS
Leemé Jansen van Rensburg, naaswenner in die ATKV Nasionale Redenaarskompetisie en ook die wenner van die prys as spreker met die beste taalgebruik in die Gr 10-12 afdeling

Kopiereg © 2019. Hoërskool Upington High School. Alle Regte Voorbehou.

Webwerf Ontwerp en Onderhou deur Web Ateljee