Trotste tradisies sedert 1896 | Proud traditions since 1896

BRUGBOU INLIGTING 2013

Leerders maak spanne van 3 leerders. Elke span kry ‘n boupaket met gom, houtstafies, en wasgoedpennetjies om mee te werk. Spanne werk heeldag om hul konstruksies te voltooi en kom dan bymekaar vir die Groot Breek. Elke brug word beoordeel volgens estetika en die hoeveelheid gewig wat die brug kan dra in verhouding met die brug se gewig.
Inskrywingsvorms vir die Skoolkompetisie is beskikbaar by N. Ferreira by die skool en inskrywingsgeld van R30 per leerder word vereis.

Kopiereg © 2018. Hoërskool Upington High School. Alle Regte Voorbehou.

Webwerf Ontwerp en Onderhou deur Web Ateljee