Trotste tradisies sedert 1896 | Proud traditions since 1896

DENNIS HOFT EEN VAN TOP 60 AKTEURS

Na gelang van die optredes tydens die uitdunne te Kakamas, gaan Dennis Hoft, ‘n graad-12 leerling, Hoërskool Upington verteenwoordig tydens die Top 60 finaal, op 15 Mei 2014, in die Artscape-teater in Kaapstad. Alle sterkte word hom toegewens.
DENNIS HOFT EEN VAN TOP 60 AKTEURS
Dennis Hoft van Hoërskool Upington

Kopiereg © 2020. Hoërskool Upington High School. Alle Regte Voorbehou.

Webwerf Ontwerp en Onderhou deur Web Ateljee