Trotste tradisies sedert 1896 | Proud traditions since 1896

DIE UPPIES KAN PRAAT!

Leemé dring deur na die semi-finaal.
In die junior afdeling het Jana Becker en Hesna Theron deelgeneem, waar voorbereid 30% en onvoorbereid 70% tel.
Hier dring Hesna deur na die semi-finaal.
Hierdie is ‘n besonderse prestasie vir dié dogters en ons sien uit na die semi-finaal die 25ste Mei by HMO in Kakamas
DIE UPPIES KAN PRAAT!
Hesna Theron en Leemé Janse van Rensburg

Kopiereg © 2019. Hoërskool Upington High School. Alle Regte Voorbehou.

Webwerf Ontwerp en Onderhou deur Web Ateljee