Trotste tradisies sedert 1896 | Proud traditions since 1896

Uppie na AJV van ATKV

Luzaan Engels, `n gr. 11 leerder aan Hoërskool Upington, het Dinsdag na Johannesburg gevlieg as afgevaardigde van H.U se Jeugtak van die ATKV.
Die vergadering vind elke jaar plaas en dié jaar is dit by Klein-Kariba, vakansie-oord van die ATKV.

Luzaan is `n aktiewe lid van haar ewe aktiewe Jeugtak, nl. Die Kultuurdiere. Dié tak was al baie besig die jaar en hou die ATKV se naam hoog.

Luzaan Engels | Uppie na AJV van ATKV Luzaan Engels | Uppie na AJV van ATKV

Kopiereg © 2019. Hoërskool Upington High School. Alle Regte Voorbehou.

Webwerf Ontwerp en Onderhou deur Web Ateljee