Trotste tradisies sedert 1896 | Proud traditions since 1896

UPPIE REDENAAR DEUR NA ATKV FINAAL

Sy is die Noord-Kaap wenner van die graad 10-12 Afrikaanse Huistaal, Voobereide Redenaarsafdeling. Dit beteken dat sy in Augustus teen die ander provinsiale wenners gaan deelneem in die finaal. Baie geluk met die besonderse prestasie Leemé!

Baie geluk aan Jana Lategan en Janhé Goussard, albei graad 12 leerders, wat ook onder die Top 5 geeïndig het in dieselfde afdeling.

Hoërskool Upington is baie trots op die leerders se prestasies!
UPPIE REDENAAR DEUR NA ATKV FINAAL
Leemé Jansen van Rensburg, Noord-Kaap redenaars wenner
UPPIE REDENAAR DEUR NA ATKV FINAAL
Jana Lategan en Janhé Goussard, eindig onder die Top 5

Kopiereg © 2019. Hoërskool Upington High School. Alle Regte Voorbehou.

Webwerf Ontwerp en Onderhou deur Web Ateljee