Trotste tradisies sedert 1896 | Proud traditions since 1896

UPPIES DRAMA BRING WEER GOUD HUIS TOE!

Toe dit tyd aanbreek vir die algehele feespryse, het hierdie talentvolle geselskap ook nie agtergebly nie. Dit sien as volg uit:
Nominasies:
• Beste Tegnies – “Kringloop” & “Mutatis Muthandis”
• Beoordelaars Prys vir Uitsondelike Prestasie: “Mutatis Mutandis” vir Kreatiewe Stelontwerp
• Beste Vroulike Speler: Jana Lategan as Elizabeth in “Genade”
• Beste Manlike Speler: Dennis Hoft as Phillip in “Genade” en Reuben Murphy as Douglas in “Mutatis Muthandis”
• Beste Regisseur: Lesley Swart vir “Kringloop” en Neville Schubach vir “Mutatis Muthandis”
• Beste Produksie: “Kringloop” en “Mutatis Muthandis”

Wenners:
• Beste Vroulike Byspeler: Hesna Theron as Verpleegster in “Mutatis Muthandis”
• ATKV-prys vir Beste Nuutgeskrewe Teks: Lesley Swart vir “Genade”
Baie geluk aan alle onderwysers en leerlinge wat hierdie uitsonderlike prestasies behaal het. Sterkte vir die res van die toneelseisoen.
UPPIES DRAMA BRING WEER GOUD HUIS TOE!

Kopiereg © 2020. Hoërskool Upington High School. Alle Regte Voorbehou.

Webwerf Ontwerp en Onderhou deur Web Ateljee