Trotste tradisies sedert 1896 | Proud traditions since 1896

UPPIES HOU EPIC QUIZ NIGHT

Na vele oomblikke van kopkrap en naels afkou, het die Ninja Nerds, wat bestaan het uit Sheli Arnon, Henco Burger, Rozelle van Niekerk, Strauss van der Merwe en Jandri van Staden, die ander spanne in die stof laat byt. Baie geluk aan hierdie span wat hulle uiters goed van hulle taak gekwyt het.
Hoërskool Upington Drama bedank al die spanne, toeskouers, ouers en mede-kollega’s vir hulle insette wat die aand ‘n fenomenale sukses gemaak het. Aan almal wat aan die volgende Epic Quiz Night wil deelneem, net ‘n woordjie van wysheid: LEES, LEES, LEES!
UPPIES HOU EPIC QUIZ NIGHT
Voor Vlnr: Rozelle van Niekerk , Jandri van Staden, Sheli Arnon
Agter Vlnr: Henco Burger, Strauss van der Merwe

Kopiereg © 2020. Hoërskool Upington High School. Alle Regte Voorbehou.

Webwerf Ontwerp en Onderhou deur Web Ateljee