Trotste tradisies sedert 1896 | Proud traditions since 1896

Diverse nuus vir 2018

  • Uppies en Uitvoerende Kunste

    Vier Uppie leerders kom huistoe met arms vol medaljes! Simoné Lonte, Alitze van der Merwe, Berna Killian en Tal Arnon, dansers van Karine Stolper School of Dance, het vanaf 31 Maart tot 6 April, deelgeneem aan die Suid-Afrikaanse Kompetisie van Uitvoerende Kunste in Rustenburg. Hierdie is Suid Afrika se grootste…
  • Kultuurdiere wys spiere!

    Die ATKV-Jeugtak, die Kultuurdiere, het van vroeg die jaar al gewys dat hul vanjaar hul kultuurspiere gaan laat bult. Die onderwysers het aan die begin van die jaar ingestap met `n klein geskenkie om hul welkom te laat voel. Hulle is ook reeds besig om vir elke onnie wat verjaar…

Kopiereg © 2018. Hoërskool Upington High School. Alle Regte Voorbehou.

Webwerf Ontwerp en Onderhou deur Web Ateljee