Trotste tradisies sedert 1896 | Proud traditions since 1896

Drama nuus vir 2015

  • UPPIES DRAMA SE PAD TOT BY AARDKLOP

    Reza de Wet Tienertoneelfees: Om die toneelseisoen af te skop het Uppies Drama aan die Reza de Wet-Tienertoneelfees (deel van die Vrystaat Kunstefees) deelgeneem. Hier is Janhé Goussard vir haar rol as Esmé in L.A. Swart se ‘Kaplyn’ as Mees Belowende Aktrise aangewys. Namakwalandse Toneelfees: Die volgende toer het die…
  • HESNA THERON FINALIS IN TONEELKOMPETISIE

    Hesna Theron is deel van die top 60 groep leerders wat tydens Mei-maand aan die finale in die Artscape-teater te Kaapstad gaan deelneem. 450 leerlinge het landswyd aan die kompetisie se uitdunrondtes deelgeneem. Ons wil net vir Hesna baie geluk sê met hierdie wonderlike prestasie. Baie sterkte vir die finale.…

Kopiereg © 2018. Hoërskool Upington High School. Alle Regte Voorbehou.

Webwerf Ontwerp en Onderhou deur Web Ateljee