Trotste tradisies sedert 1896 | Proud traditions since 1896

Konsert nuus vir 2017

  • Botsel pret 2017

    Op Vrydag, 17 Februarie, was dit weer tyd vir Uppies se jaarlikse Botselkonsert. Die geesdriftige en talentvolle gr 8's het Uppies verras met `n unieke konsert. Elke klas het `n oorspronklike gedig ontvang en dit opgevoer. Dit was waarlik `n oggend gevul met pret en plesier soos net Uppies dit…

Kopiereg © 2018. Hoërskool Upington High School. Alle Regte Voorbehou.

Webwerf Ontwerp en Onderhou deur Web Ateljee