Trotste tradisies sedert 1896 | Proud traditions since 1896

Musiek en Koor nuus vir 2018

  • Uppies se koor toer na Kaapstad

    Uppies Camerata het vanjaar weer na Kaapstad getoer om aan die Tygerberg Internasionale Eisteddfod te gaan deelneem. Hulle het opgetree tydens die erediens in die NG Kerk Nieuwoudtville en ‘n meerstersklas bygewoon van Hannelize du Plessis, dirigent van Hoërskool Bellville se skoolkoor en ook ‘n ATKV-Applous beoordelaar. Tydens hulle deelname…

Kopiereg © 2018. Hoërskool Upington High School. Alle Regte Voorbehou.

Webwerf Ontwerp en Onderhou deur Web Ateljee