Trotste tradisies sedert 1896 | Proud traditions since 1896

Uitruilstudente nuus vir 2018

  • Twee Duitsers besoek Uppies

    Die afgelope paar maande het 2 Duitse uitruilstudente tuis gegaan by Hoërskool Upington. Celine Moczarski en Veronika Müller het in Augustus 2017 in Suid-Afrika aangekom en onmiddellik deel van die Uppie-familie geword. Alhoewel hul aanvanklik met die Afrikaans gesukkel het, het hul teen die einde Afrikaans verstaan en selfs gepraat.…

Kopiereg © 2018. Hoërskool Upington High School. Alle Regte Voorbehou.

Webwerf Ontwerp en Onderhou deur Web Ateljee