Trotste tradisies sedert 1896 | Proud traditions since 1896

Matrieknooi vir 2015

  • MATRIEKNOOI 2014 AANGEWYS

    Nie 80 dae nie, maar slegs een skitterende aand saam met 10 pragtige meisies, om om die wêreld te toer. Matrieknooi 2014 was ‘n pragtige aand waar die meisies om die wereld getoer het met Pieter Koen as vlieënier van die Om-die-wereld vlug. Die 10 finaliste het 10 verskillende lande…
  • Matrieknooi 2015

    Hoërskool Upington se Matrieknooi funksie met die tema ‘Kalahari’ was ‘n geleentheid met ‘n besonderse atmosfeer soos mens net in die geweste sal kry. Die gaste kon weglê aan Kalahari-kos soos roosterkoek en biltong, voorgesit deur Pick ‘n Pay. Die finaliste het die gehoor behoorlik betower met opgewekte Pata-Pata- en…
  • MATRIEKNOOI: 23 MAART 2015

    Kaartjies beskikbaar by die skool sowel as by die finaliste. Vir enige navrae kontak 054 332 1491 Om solank 'n voorsmakie te kry van hierdie spog geleentheid en in die Kalahari stemming te kom, kyk gerus na die pragfotos van ons tien finaliste: Suné Burger Heidi-Jane de Wee Janhé Goussard…

Kopiereg © 2018. Hoërskool Upington High School. Alle Regte Voorbehou.

Webwerf Ontwerp en Onderhou deur Web Ateljee