Trotste tradisies sedert 1896 | Proud traditions since 1896

Missie en Visie

Ons Visie

Hoërskool Upington is ‘n skool met trotse tradisies en daarom verbind ons onsself daartoe om leerders in hul totaliteit te lei om as verantwoordelike, selfgedissiplineerde volwassenes in die gemeenskap te staan.

Ons skep ‘n omgewing waarin leerders binne multikulturele verband tot volle potensiaal kan groei.

Ons Missie

Om ʼn vrugbare omgewing te skep vir die vestiging van lewensvaardighede soos:

  • ‘n positiewe gesindheid
  • trots en lojaliteit
  • wedersydse respek
  • verdraagsaamheidwaardes

Deur middel van die voorbereiding en leiding van leerders deur die daarstel van hoë standaarde op:

  • akademiese
  • sport en
  • kulturele gebied.

Kopiereg © 2018. Hoërskool Upington High School. Alle Regte Voorbehou.

Webwerf Ontwerp en Onderhou deur Web Ateljee