Trotste tradisies sedert 1896 | Proud traditions since 1896

Goud vir Uppies Jong Wetenskaplikes

Zoë van Wyk en Kyle Britz het goud gekry tydens die Ekspo vir Jong Wetenskaplikes vir hul energiebesparende produk.
Die Ekspo is gehou op 2 Augustus 2019 te Saul Damon.

Kopiereg © 2019. Hoërskool Upington High School. Alle Regte Voorbehou.

Webwerf Ontwerp en Onderhou deur Web Ateljee