Trotste tradisies sedert 1896 | Proud traditions since 1896

Uppies op Ontbytsake

Ontbytsake gaan eerskomende Saterdag, 8 September 2018, tussen 07:30 en 9:00 op KykNET, DStv Kanaal 144, `n insetsel oor Hoërskool Upington uitsaai.

Die episode word ook herhaal op Sondag, 9 September 2018, tussen 7:30 en 9:00 en ook op Dinsdag,11 September 2018, en Donderdag, 13 September 2018, tussen 13:00 en 14:30.

Op kanaal 145, KykNET & Kie word dit op Saterdag, 8 September 2018 tussen 9:30 en 11:00 uitgesaai.

Die episode word ook herhaal op Sondag, 9 September 2018, tussen 06:00 en 07:30 en ook op Dinsdag, 11 September, en Donderdag, 13 September 2018, tussen 11:30 en 13:00.

Kopiereg © 2018. Hoërskool Upington High School. Alle Regte Voorbehou.

Webwerf Ontwerp en Onderhou deur Web Ateljee