Trotste tradisies sedert 1896 | Proud traditions since 1896

Hoërskool Upington ruiter presteer

Narike Hoft het gaan deelneem aan die Bloemfontein Streekskou, 24 -25 Augustus 2018. Narike het met EF Fever Pitch ‘n eerste plek behaal in die 14 jr en onder Ruiterkunsklas en met die ryperdklas, ‘n welverdiende tweede plek. Haar prestasies is besonders, gesien in die lig daarvan dat sy nou eers vir ongeveer ‘n jaar kompeterend begin ry het.
Hoërskool Upington ruiter presteer

Kopiereg © 2018. Hoërskool Upington High School. Alle Regte Voorbehou.

Webwerf Ontwerp en Onderhou deur Web Ateljee