Trotste tradisies sedert 1896 | Proud traditions since 1896

Hoërskool Upington swemmers by Flamingo Aquatics Prestige Gala

Hoërskool Upington swemmers by Flamingo Aquatics Prestige Gala

Uppies se leerders het die naweek deelgeneem aan die Flamingo Aquatics Prestige Gala gehou te Kimberley op 25 – 26 Oktober 2019.

Die uitslae is soos volg:

Ruan le Roux – wen brons vir 100m en 50m borssslag.

Carmen Gilbert – wen brons vir 100m vlinderslag.

Cameron Gilbert – wen brons vir 50m rugslag, 400m IM, 100m vlinderslag en 100m rugslag.

Murray Louw het ook deelgeneem en verbeter sy tye mooi.

 

Baie geluk aan aan ons swemmers en sterkte met jul seisoen!

Foto:

Ruan le Roux, Carmen Gilbert, Murray Louw en Cameron Gilbert

Kopiereg © 2019. Hoërskool Upington High School. Alle Regte Voorbehou.

Webwerf Ontwerp en Onderhou deur Web Ateljee