Trotste tradisies sedert 1896 | Proud traditions since 1896

Karateka Uitblinker

Karateka Uitblinker

Francois Gagiano, `n leerder van Hoërskool Upington, het 4 Mei 2019 deelgeneem aan die jaarlikse Shotokan Karateka kampioenskappe te Franschoek.

Hy het in beide sy kata en kumite `n silwer medalje ontvang.

Baie geluk, Francois, en sterkte met die kompetisies wat volg in die jaar!

Kopiereg © 2019. Hoërskool Upington High School. Alle Regte Voorbehou.

Webwerf Ontwerp en Onderhou deur Web Ateljee