Trotste tradisies sedert 1896 | Proud traditions since 1896

Narike Hoft

Narike Hoft (15) ñ graad 9-leerling van Hoërskool Upington, is as Oktober se wenner vir Kalahari Bulletin en Let’s play se Sportster van die maand-kompetisie gekies vir haar prestasies in atletiek, hokkie en perdry.

Baie geluk, Narike, met die mooi toekening. Uppies is trots op jou.

Kopiereg © 2020. Hoërskool Upington High School. Alle Regte Voorbehou.

Webwerf Ontwerp en Onderhou deur Web Ateljee