Trotste tradisies sedert 1896 | Proud traditions since 1896

PIETER LA COCK VAAR GOED TYDENS KARATE KAMPIOENSKAPPE

Pieter la Cock, deel van die Noord-Kaap Shotokan Karatespan, het op Saterdag, 10 Mei 2014 aan die Shotokan Nasionale Karate Kampioenskappe in Gauteng deelgeneem. Pieter het baie goed gevaar en ‘n allemintige drie medaljes ingepalm. Hy het silwer medaljes gekry vir onderskeidelik Individuele Kata en Kumite en ook ‘n brons medalje vir Span Kata. Baie geluk aan Pieter met die pragtige prestasie!
Pieter la Cock, wen drie medaljes tydens die Shotokan Nasionale Karate Kampioenskappe
Pieter la Cock, wen drie medaljes tydens die Shotokan Nasionale Karate Kampioenskappe

Kopiereg © 2019. Hoërskool Upington High School. Alle Regte Voorbehou.

Webwerf Ontwerp en Onderhou deur Web Ateljee