Trotste tradisies sedert 1896 | Proud traditions since 1896

Shotokan SA Karate Kampioenskappe te Pretoria

Francois Gagiano het tydens die Shotokan SA Karate Kampioenskappe die afgelope naweek baie goed gevaar.
Shotokan SA Karate Kampioenskappe te Pretoria
By die individuele deelname het hy ‘n goue medalje vir sy kumite (fighting) gekry, asook ‘n Silwer medalje vir sy kata.
Shotokan SA Karate Kampioenskappe te Pretoria
Hy het ook die trofee vir Best Male Cadette ontvang.

Francois het ook aan ‘n span kata deelgeneem wat uit 3 karatekas bestaan het en as span ‘n silwer medalje verwerf het.

Baie geluk Francois met jou prestasie, `n Goeie boom dra goeie vrugte.

Kopiereg © 2019. Hoërskool Upington High School. Alle Regte Voorbehou.

Webwerf Ontwerp en Onderhou deur Web Ateljee