Trotste tradisies sedert 1896 | Proud traditions since 1896

Uppies leerder kry 1ste Dan

Zelmay October van Hoërskool Upington is ‘n lid van die Bashido-Kan Karate Akademie, onder leiding van Shihan Adriaan Beukes. Sy is hierdie jaar ook opgeneem in die provinsiale span en hul het in Duban 23-24 Maart aan die KSA Youth Nationals 2018 gaan deelneem. Sy het dus haar provinsiale kleure verwerf.

Sy het gradeer vir haar swartbelt, 1ste Dan, op 12 Desember 2017 en haar diploma op 29 Augustus 2018 ontvang.
Zelmay October van Hoërskool Upington

Kopiereg © 2018. Hoërskool Upington High School. Alle Regte Voorbehou.

Webwerf Ontwerp en Onderhou deur Web Ateljee