Trotste tradisies sedert 1896 | Proud traditions since 1896

Western Mounted Games, 14 Maart

Jan Fourie en Daniël Bothma het deelgeneem aan die Western Mounted Games wat gehou was by Upington en het goed presteer.

14 Maart, 2de Qualifier van 2020.

Albei in Level 2

Jana Fourie Gr10:

Keyhole-6de
Speedball-3de
Figure8-2de
Poles 1-7de
Barrel Race- 4de

Algeheel: 5de met 483 punte

Daniël Bothma Gr8:

Keyhole-3de
Speedball-4de
Figure8-5de
Poles 1-1de
Barrel Race- 5de

Algeheel: 4de met 487 punte

Baie geluk en sterkte met jul seisoen!

Kopiereg © 2020. Hoërskool Upington High School. Alle Regte Voorbehou.

Webwerf Ontwerp en Onderhou deur Web Ateljee