Trotste tradisies sedert 1896 | Proud traditions since 1896

Prysuitdeling 2017

Bernard Baruch het gesê: Miljoene het die appel sien val, maar Newton het gevra waarom. Hier by
Hoërskool Upington word ons leerders nie eendimensioneel opgevoed nie, maar in totaliteit
voorberei om te ontwikkel en antwoorde op hul vrae te kry.

Maandagaand was ‘n hoogtepunt op die Uppie-kalender toe die jaarlikse prysuitdeling plaasgevind
het. ‘n Groot aantal leerders is beloon vir hul harde werk dwarsdeur die jaar en die gehoor kon deel
in die pragtige prestasies wat ons leerders behaal het. Niemand is oorgesien nie en leerders het
erkenning gekry op akademiese- , sport- en kultuurgebied.

Aan die leerders wat die jaar nie die geleentheid gekry het om op die verhoog te kom nie, wil ons net
sê: Moet nooit bly lê nadat jy geval het nie. Staan op en probeer weer – jou beste is vir God genoeg
en almal is kosbaar in Uppieland.

Hier volg van die prestasies:

Bestuurskomitee Hoofleiers vir 2018:
Zoë Strauss (Onderhoofmeisie); Teliza Zaayman (Hoofmeisie); Dian Kapp (Hoofseun); Johan Teessen
(Onderhoofseun),
Bestuurskomitee vir 2018:
Elné du Toit, Lemley Mulder, Andisiwe Cetyiwe, Bobby Duvenhage, Henro Kotzé, Harry Nell, Duane
Snyders, Hendri de Beer en Grant Crow, Cyrikus Cloete, Shadey Britz, Gerhard Janse van Rensburg, Tal
Arnon, Inge Wessels, Lara-Mari Geldenhuys en Gillian du Plessis, Leandré Hanekom, Jolene Goussard,
Herman Harper, Chané Avenant, Steven Smith, Zani du Plessis en Chrisna Goussard, Johan Teessen
(Onderhoofseun), Dian Kapp (Hoofseun), Teliza Zaayman (Hoofmeisie) en Zoë Strauss
(Onderhoofmeisie)
Huis Vereniging leiers: (Dogterskoshuis)
Chané Avenant, Christine Richter, Almeri Bruwer,
Jo-Nel Neser (Hoofdogter), Dirette Oberholster (Onderhoof dogter)
Huis Oranje leiers: (Seunskoshuis)
Steven Smith, Harry Nell (Hoofseun), Henro Kotzé (Onderhoof seun), Kemp Kotzé
Top 3: Graad 8:
Jana Nel (Goud) Gideon Breedt (Silwer), Geo Engelbrecht (Brons)
Top 3: Graad 9:
Nina Slabbert (Goud), Geralda de Wee (Silwer), Ruan le Roux (Brons)
Top 3: Graad 10:
Lara-Mari Geldenhuys (Goud), Elizabeth Slabbert (Silwer), Hendrik de Beer (Brons)
Top 3: Graad 11:
Jana Breedt (Goud), Petro Siemens (Silwer), Teliza Zaayman (Brons)
Top 3: Graad 12:
Janri van Staden (Goud), Rozelle van Niekerk (Silwer), Alicé Maritz (Brons)
Robertson
Beker vir Wiskunde Graad 12: Rozelle van Niekerk
Piet Cilliers beker vir Wiskunde en Wetenskap Graad 11: Jana Breedt
Aalwyn le Roux Wisseltrofee vir Beste Saalperd Ruiter: Nichola de Waal
Red en Judy Redelinghuys beker vir beste seun swemmer: Francois du Plessis
Red en Judy Redelinghuys beker vir beste dogter swemmer : Alicé Maritz
Junior Victor en Victrix Ludorum: Joané van der Heever en Nel Hanekom
Senior Victor en Victrix Ludorum: Henro Kotzé en Nicolene Loots
Beste seuns- en dogtersatleet vir 2017: JJ Snyders en Nicolene Loots
Beste Skaakspeler 2017: Mason Adams
Beste Vordering Juniors: Hokkie: Hendrik de Beer
Beste Vordering Seniors: Hokkie: Brendon George
Beste Senior Speler: Hokkie: Wilfred Titus
Wesselsbeker vir die Speler van die Jaar: Hokkie: Morné Dlephu
Beste Vordering Junior: Hokkie: Lize van Niekerk
Beste Junior Speelster: Hokkie: Gabbi Nell
Beste Vordering Seniors: Hokkie: Erna Theunissen
Beste Senior Speelster: Hokkie: Jané Becker
Speler van die Jaar: Hokkie: Christine Richter
Jessie Swart Trofee vir volgehoue bydrae tot hokkie: Jana Victor
Beste Junior Speelster O/14 Netbal: Anri Kotzé
Beste Junior Vordering O/14 Netbal: Liane Kapp
Tokkie Oosthuizen trofee vir beste speelster O/16 en Mees belowendste speelster: Netbal:
Di-Marie Visser
Beste Junior Vordering O/16 Netbal: Nina Slabbert
Beste Senior Vordering O/19 Netbal: Dirette Oberholster
Mees lojale speelster: Netbal: Chané Luttig
Upington Dorp Wisseltrofee vir beste O/19 speelster: Netbal: Liza-Mari Groenewald en Navern
Olivier
Jack Horn Beker vir die Beste vordering as agterspeler: Rugby: Devan Walters
Hannes Engelbrecht beker vir Beste agterspeler: Rugby: Iwan Lombard
Nico Steenkamp beker vir beste vordering as voorspeler: Phillip Marais
Steenkampbeker vir beste voorspeler: Rugby: Nakkie Duvenhage
Kilian-Loots beker vir mees lojale speler: Rugby: Janno Lategan
Beste Veergeweerskut Trofee: Skiet: Riaan Loots
Beste Sportergeweerskut Trofee: Skiet: Francois du Plessis en Elné du Toit
Beste Tennisspeler: Seun: Johann Joubert
Beste Tennisspeelster: Dogter: Elanie Brand
Allied beker vir die mees belowende junior speler: Krieket: Daylon Beukes
Permbeker vir die beste speler: Krieket: Nakkie Duvenhage
Uppies drama beker vir uitnemendheid in tegniese versorging: Kaelene Hendricks
Nasou-trofee vir bydrae tot Drama: Juan Swanepoel
Auto Luxus beker vir volgehoue bydrae tot drama: Hesna Theron
Beste junior redenaar: Chrizelle Strydom
Beste senior redenaar: Hesna Theron
Internasionale Sportster:
Francois du Plessis en Elné du Toit: Lid van die SA-Span wat in die VSA deelgeneem het.
Nichola de Waal: Lid van Senior Protea Span wat in die VSA deelgeneem het.
Juan Steenkamp: Lid van die SA-Span wat in die VSA deelgeneem het.
Senior Sportman: Benré Engelbrecht
Senior Sportvrou: Alicé Maritz
Junior Sportman: Geo Engelbrecht
Junior Sportvrou: Jessi Wessels
De Humanitate: Alicé Maritz en Janno Lategan

Kopiereg © 2019. Hoërskool Upington High School. Alle Regte Voorbehou.

Webwerf Ontwerp en Onderhou deur Web Ateljee