Trotste tradisies sedert 1896 | Proud traditions since 1896

Prysuitdeling 2018

Hoërskool Upington se prysuitdeling elke jaar `n reuse sukses. Leerders is beloon vir hul harde werk en die skool is reg trots op elke kind se prestasies.

Education is the most powerful weapon which you can use to change the world. Hierdie uiters bekende woorde deur die Groot ikoon, Nelson Mandela, is een van die boustene van onderwys in Hoërskool Upington. Ons wil kinders leer om `n verskil te maak waar hul ook al kom.
Verder het Bernard Baruch gesê: Miljoene het die appel sien val, maar Newton het gevra waarom. By Hoërskool Upington word ons leerders nie eendimensioneel opgevoed nie, maar in totaliteit voorberei om te ontwikkel en antwoorde op hul vrae te kry.

Dinsdagaand, 16 Oktober 2018 was ‘n hoogtepunt op die Uppie-kalender toe die jaarlikse prysuitdeling plaasgevind het. ‘n Groot aantal leerders is beloon vir hul harde werk dwarsdeur die jaar en die gehoor kon deel in die pragtige prestasies wat ons leerders behaal het. Niemand is oorgesien nie en leerders het erkenning gekry op akademiese- , sport- en kultuurgebied.

Aan die leerders wat die jaar nie die geleentheid gekry het om op die verhoog te kom nie, wil ons net sê: Moet nooit bly lê nadat jy geval het nie. Staan op en probeer weer – jou beste is vir God genoeg en almal is kosbaar in Uppieland.

Hier volg van die die prestasies:

Hoërskool Upington Bestuurskomitee vir 2019

Gerhard Janse van Vuuren (O/Hoofseun), Hendri de Beer (Hoofseun), Lara-Mari Geldenhuys (Hoofmeisie), Tal Arnon (O/Hoofmeisie), Liza Slabbert (O/Hoofmeisie)

Hoofleiers

Bestuurskomitee

Bestuurskomitee

Agter: Ruan le Roux, Marnel Oberholster, JJ Snyders, Andries Engelbrecht, Hein Neser, Eric Swanepoel, Lorenzo Tsholoba, Clemens Terblanche, Annelé Burger
2:Zanele Bovu, Grant Crow, Riaan Mostert, Lorraine Groenewald, Ethan Isaacs, JP Smith, Lynn-Joy Solomon
3: Ayanda Esau, Angelique Markus, Demi Pretorius, Zelmay October, Kaylin Mouton, Nina Slabbert, Carol-Joy Bezuidenhoudt
Voor: Liza Slabbert, Hendri de Beer, Lara-Mari Geldenhuys, Gerhard Janse van Vuuren, Tal Arnon

Lara-Mari Geldenhuys, Annelé Burger (Hoofmeisie), Lorraine Groenewald (O/Hoofmeisie),Liza Slabbert
Huis Vereniging

Lara-Mari Geldenhuys, Annelé Burger (Hoofmeisie), Lorraine Groenewald (O/Hoofmeisie), Liza Slabbert

JP du Plessis, Juan Steenkamp (Hoofseun), Gerhard Janse van Vuuren (O/Hoofseun), Riaan Mostert
Huis Oranje
JP du Plessis, Juan Steenkamp (Hoofseun), Gerhard Janse van Vuuren (O/Hoofseun), Riaan Mostert
Top 3 – Graad 8 – Mar-Zanne Strauss, John Carr, Caylene Carr

Top 3 – Graad 9 – Jana Nel, Gideon Breedt, Yulin Steenkamp

Top 3 – Graad 10 – Nina Slabbert, Berna Kilian, Ruan le Roux

Top 3 – Graad 11 – Lara-Mari Geldenhuys, Liza Slabbert, Demi Pretorius

Top 3 – Graad 12 – Jana Breedt, Petro Siemens, Roché Zealand

Robertson Beker vir Wiskunde Graad 12 – Jana Breedt

Piet Cilliersbeker vir Wiskunde en Wetenskap Graad 11 – Hendrik de Beer

Aalwyn le Roux Wisseltrofee vir Beste Saalperd Ruiter – Jessi Wessels

Red en Judy Redelinghuysbeker vir beste seun swemmer – Ruan le Roux

Red en Judy Redelinghuysbeker vir beste dogter swemmer – Lorraine Groenewald

Junior Victor Ludorum – Nel Hanekom
Junior Victor Ludorum – Nel Hanekom
Junior Victrix Ludorum – Kate Nugent en Susan Hanekom

Senior Victor Ludorum – JJ Snyders
Senior Victor Ludorum – JJ Snyders
Senior Victrix Ludorum – Nicolene Loots
Senior Victrix Ludorum – Nicolene Loots
Beste seunsatleet vir 2018 – JJ Snyders
Beste seunsatleet vir 2018 – JJ Snyders
Beste dogtersatleet vir 2018 – Nicolene Loots

Beste Skaakspeler 2018 – Stevan Smith
Beste Skaakspeler 2018 – Stevan Smith
Beste Veergeweerskut Trofee: Skiet – Janko Botma

Beste Sportergeweerskut Trofee: Skiet – Elné du Toit

Beste Tennisspeler: Seun – Benré Engelbrecht

Beste Tennisspeelster: Dogter – Chané Avenant

Allied beker vir die mees belowende junior speler: Krieket – Daylon Beukes

Permbeker vir die beste speler: Krieket – Bobby Duvenhage

Beste Vordering Juniors: Hokkie – Theuns Theunissen en Joshua Coghlan

Beste Vordering Seniors: Hokkie – Juan Swanepoel

Beste Senior Speler: Hokkie – Hein Neser

Wesselsbeker vir die Speler van die Jaar: Hokkie – Hendrik de Beer

Beste Vordering Junior: Hokkie – Ela Arnon

Beste Junior Speelster: Hokkie – Gabbi Nell

Beste Vordering Seniors: Hokkie – Zoë Strauss

Beste Senior Speelster: Hokkie – Liza Slabbert

Speler van die Jaar: Hokkie – Inge Wessels

Jessie Swart Trofee vir volgehoue bydrae tot hokkie – Almari Bruwer
Jessie Swart Trofee vir volgehoue bydrae tot hokkie – Almari
Beste Junior Vordering O/14 Netbal – Janneke Engels en Bea Engelbrecht

Beste Junior Speelster O/14 Netbal – Vivi Mbiza

Beste Junior Vordering O/15 Netbal – Liané Kapp

Beste Junior Speelster O/15 Netbal – Anke Engelbrecht

Beste Senior Vordering O/17 Netbal – Jessi Wessels

Beste Senior Speelster O/17 Netbal – Lara-Mari Geldenhuys

Beste Senior Vordering O/19 Netbal – Janice Avenant

Mees lojale speelster: Netbal – Melonice Kordom

Mees belowendste speelster: Netbal – Cleo Minnaar en Di-Marie Visser

Upington Dorp Wisseltrofee vir beste O/19 speelster: Netbal – Dirette Oberholster

Jack Horn Beker vir die Beste vordering as agterspeler: Rugby – Bendré Engelbrecht en Henco Kotzé

Hannes Engelbrecht beker vir Beste agterspeler: Rugby – Henro Kotzé

Nico Steenkamp beker vir beste vordering as voorspeler – PG Human en Bradley Gous

Steenkampbeker vir beste voorsper: Rugby – Venter Scholtz

Kilian-Loots beker vir mees lojale speler: Rugby – Johan Teessen

Uppies drama beker vir uitnemendheid in tegniese versorging – Andries Engelbrecht en Kaelene Hendricks

Nasou-trofee vir bydrae tot Drama – Andisiwe Cetiywe

Auto Luxus beker vir volgehoue bydrae tot drama – Marlé Minnaar en Karabo Sephapo

Beste junior redenaar – Jolize Swanepoel

Beste senior redenaar – Lara-Mari Geldenhuys

Beste Kreatiewe skryfstuk graad 12: Afrikaans huistaal – Marlé Minnaar

Best Creative writing grade 12: English home language – Bernadene Nugent

Best Creative writing grade 12: English first additional language – Ronald Zealand

Senior Sportman – Benré Engelbrecht
Senior Sportman – Benré Engelbrecht
Senior Sportvrou – Nicolene Loots
Senior Sportvrou – Nicolene Loots
Junior Sportman – Geo Engelbrecht
Junior Sportman – Geo Engelbrecht
Junior Sportvrou – Kate Nugent
Junior Sportvrou – Kate Nugent
Uitsonderlike Sportprestasie: Skiet – Juan Steenkamp, Elné du Toit en Janko Botma, ( SANSSU Groen Kleure )
Uitsonderlike Sportprestasie: Skiet – Juan Steenkamp, Elné du Toit en Janko Botma,( SANSSU Groen Kleure )
Annemarie Twyman wisseltrofee - Andisiwe Cetiywe, ( Uitstaande diens en lojaliteit teenoor die skool )
Annemarie Twyman wisseltrofee – Andisiwe Cetiywe,( Uitstaande diens en lojaliteit teenoor die skool )

Kopiereg © 2019. Hoërskool Upington High School. Alle Regte Voorbehou.

Webwerf Ontwerp en Onderhou deur Web Ateljee