Trotste tradisies sedert 1896 | Proud traditions since 1896

2018 Skiet Uitslae

Hotazel (1ste liga)

Tydens die skietkompetisie, gehou op 23 en 24 Februarie 2018 by Hotazel, het Hoërskool Upington se skuts baie goed gevaar.

o/21 10m staan Sportergeweer

  • Elné du Toit – goud (335)
  • Juan Steenkamp – silwer (333)

o/21 3P Sportergeweer

  • Elné du Toit – goud (550)
  • Juan Steenkamp – silwer (533)

o/14 10m Veergeweer

  • Janko Botma – goud (314)

o/14 3P Veergeweer

  • Janko Botma – silwer (470)

o/21 Pistool

  • Quinette van Niekerk – silwer (284 + 304)

Foto: Janko Botma, Elné du Toit, Juan Steenkamp, Quinette van Niekerk

Kopiereg © 2019. Hoërskool Upington High School. Alle Regte Voorbehou.

Webwerf Ontwerp en Onderhou deur Web Ateljee