Trotste tradisies sedert 1896 | Proud traditions since 1896

Atletiek Diamantveld

Uppie-atlete na Kimberley

Die afgelope Saterdag, 2 Februarie, het Uppies se atlete aan `n Uitnodiging Byeenkoms te Kimberley deelgeneem.

Ten spyte van nat en winderige toestande, het die atlete pragtig presteer. Dié relatiewe jong spannetjie het 13 individuele medaljes verower en 3 aflosspanne het brons medaljes gekry.

Die medaljes was as volg:

Jaco Fourie O/14:  Spiesgooi – Brons

Hoogspring – Brons

 

Normadean Williams O/14:        Hoogspring – Brons

Macneil Hendricks O/15:             Verspring – Brons

Janneke Engels O/15:       90mH – Silwer

SP Janse van Rensburg O/15:     Driesprong – Brons

Andrew Makoloi O/19:    1500m – Brons

Andries Engelbrecht O/19:          Hoogspring – Silwer

Roelf van der Merwe (Snr):        200m – Brons

100m – Brons

 

JJ Snyders O/17:     400m – Goud (Rekord)

400m H – Goud

200m – Brons

 

Die atlete het nog `n stywe seisoen wat voorlê en ons hoop dit gaan net elke keer beter

Foto: Roelf van der Merwe, SP Janse van Rensburg, Jaco Fourie, Andries Engelbrecht, Janneke Engels, Andrew Makoloi, Macneil Hendricks, JJ Snyders (Afwesig: Normadean Williams)

Kopiereg © 2019. Hoërskool Upington High School. Alle Regte Voorbehou.

Webwerf Ontwerp en Onderhou deur Web Ateljee