Trotste tradisies sedert 1896 | Proud traditions since 1896

ECHS toernooi 5 – 9 April

Die afgelope April-vakansie het beide Uppies se 1ste hokkiespanne en ons 0/16’s getoer na Bloemfontein om deel te neem aan die ECHS en Travel en Sport Hokkietoernooi. Beide van ons 1ste spanne se vaardighede is waarlik beproef en ten toon gestel. Hierdie spanne het deursettingsvermoë en goeie sportmangees getoon en dit is sigbaar in die uitslae:
1 ste Meisies:
In hul poelwedstryde vaar hul as volg:
Gelyk op vs Dr EG Jansen 1 – 1
Wen HS Oos-Moot 3 – 0

Die Meisies eindig 2de in hul poel waar daarna nuwe poele ingedeel is en hul vaar as volg:
Gelykop vs Monument 0 – 0
Gelykop vs Jeugland 0 – 0
Wen HS Helpmekaar 2 – 0
Wen HS Brandwag 1 – 0
Wen HS Durbanville 1 – 0

Die meisies sluit die toernooi onoorwonne af met slegs 1 doel teen hulle. Die meisies eindig na uitspeelwedstryde 7de uit 18 spanne.
0/16 dogters:
Ons juniors het tydens hierdie toernooi soveel gegroei en geleer. Hul het met elke wedstryd waarlik hul beste gelewer. Hul het in totaal 7 wedstryde gespeel, waarvan hul 3 verloor en 4 gelykop gespeel het. Ons is opgewonde vir hierdie span se toekoms!
1ste Seuns:
In hul poelwedstryde vaar hul as volg:
Wen Dr. Malan 2 – 0
Wen Secunda 1 – 0
Wen Durbanville 0/16 2 – 0

Die seuns eindig 1ste in hul poel en neem deel aan die uitspele vir die Top 4. Hul vaar as volg:
Gelykop vs Durbanville 0 – 0
Verloor 1 – 0 vs Dundee
Verloor 3 – 0 vs Jim Fouché

Die seuns het waarlik hul talente ten toon gestel en goeie hokkie gespeel. Met ‘n naelbyt wedstryd teen Durbanville speel hul gelykop 0 elk en eindig dus 3de uit 16 spanne.

ECHS toernooi 5 – 9 April:

Aan die einde van die toernooi is daar twee All Star spanne gekies by die seuns en meisies. Hierdie spanne het teen mekaar ‘n vertoonwedstryd gespeel tydens die prysuitdeling. Die volgende leerders is gekies vir die onderskeie spanne:

Seuns:                                        Meisies:              

Cobus Fourie                              Lisa Slabber

Joshua Coghlan                         Almari Bruwer

Theuns Theunissen

Mnr. SD Botes is ook aangewys as hulp-afrigter van een van die All Star spanne.

Ten tye van die toernooi is daar ook afrigting ontvang vanaf professionele afrigters, Marten Bosman en Ray van der Klis, van die Nederlandse Spoghokkieklub – LAREN. Dit was ‘n groot voorreg vir elkeen van die spelers om nuwe ervaringe te beleef.

Ons wil ook graag ‘n groot woord van dankie uitspreek aan al ons borge van al 3 spanne. Ons bedank ook graag vir Jannetje Slabber, Bernard Fourie, Annalise Fourie en Tiens Engelbrecht was as spanbestuurders en busdrywer opgetree het. Ons waardeer elkeen se opoffering en ondersteuning. Sonder die hulp van buite sou hierdie toer nie moontlik gewees het nie. Baie dankie ook aan elke ouer en vriend wat ons spanne ondersteun en altyd hulp verleen. Ons wil ook graag dankie se aan ECHS en Travel en Sport vir ‘n puik toernooi!

Uppies Hockey – NO EXCUSES!

ECHS toernooi 5 - 9 April
0/16’s
Agter vlnr: Juf. Y Botes, M. Bruwer, Z. Blunden, C.Kulsen, I.Smith, K. de Beer, E. v Niekerk, N. v Niekerk, C. Koert, Mev. A Fourie
Voor vlnr: N. Hoft, J. Swanepoel, N. Lubbe, J. Nel, C. Sanderson, C. Wyngaard, B. Puley
ECHS toernooi 5 - 9 April
Agter vlnr: Z. Blunden, C. Wyngaard, J. Swanepoel, B. Puley, C. Kulsen, M. Bosman (LAREN), N. Lubbe, N. Hoft, N. v Niekerk, C. Sanderson
Voor vlnr: C. Koert, E. v Niekerk, I. Smith, J. Nel
ECHS toernooi 5 - 9 April
Agter vlnr: C. Fourie, G. Janse v Vuuren, J. Koeglenberg, P. de Gois, H. Neser, T. Theunissen, Mnr. SD Botes, A. Ferrus, M. Phillips
Voor vlnr: J. Swanepoel, J. Coghlan, C. Cloete, E. Morris, H. de Beer
ECHS toernooi 5 - 9 April
Agter vlnr: L. Slabber, A. Bruwer, Z. Strauss, Y. Steenkamp, G. Nell, M. Bosman (LAREN), C. Richter, T. Zaayman, E. Theunissen, E. Arnon, A. vd Merwe
Voor vlnr: L. v Niekerk, J. Goussard, Z. du Plessis, T. Strauss, I. Wessels
Vlnr: G. Nell, T. Zaayman, C. Richter
ECHS toernooi 5 - 9 April
Vlnr: G. Nell, T. Zaayman, C. Richter
ECHS toernooi 5 - 9 April
L. Slabber
ECHS toernooi 5 - 9 April
Vlnr: J. Swanepoel, T. Theunissen
ECHS toernooi 5 - 9 April
H. Neser

Kopiereg © 2020. Hoërskool Upington High School. Alle Regte Voorbehou.

Webwerf Ontwerp en Onderhou deur Web Ateljee