Trotste tradisies sedert 1896 | Proud traditions since 1896

Elanie Brand het die Noord-Kaap tennisspan verteenwoordig.

Elanie Brand het in die vakansie die Noord-Kaap tennisspan verteenwoordig by die Interpro in Pretoria. Dit is n groot toernooi waar elke provinsie se beste spelers deelneem teen mekaar. Elanie het mooi tennis gespeel en toe daarin geslaag om die SA Skole 0/17 span te haal wat tydens die Junie vakansie Engeland toe toer.

Baie geluk, Elanie.

Kopiereg © 2019. Hoërskool Upington High School. Alle Regte Voorbehou.

Webwerf Ontwerp en Onderhou deur Web Ateljee