Trotste tradisies sedert 1896 | Proud traditions since 1896

FICHARDTPARK SPORTDAG: HOKKIE UITSLAE

Uppies se hokkie het die seisoen baie goed afgeskop tydens die naweek se Fichardtpark Sportdag. Die eerste meisiespan het hulle wedstryd teen Hentie Cilliers 2-0 gewen. Die eerste seunsspan het net so goed gevaar en hulle wedstryde teen Brebner 3-1 en Sannies 5-0 gewen. Welgedaan aan die spelers met uitstekende spel die naweek.

Kopiereg © 2020. Hoërskool Upington High School. Alle Regte Voorbehou.

Webwerf Ontwerp en Onderhou deur Web Ateljee