Trotste tradisies sedert 1896 | Proud traditions since 1896

Harde netbal vir Uppies 1

Harde netbal vir Uppies

 

Uppies-netbal het die afgelope naweek aan n nat en winderige Diamantveld sportdag deelgeneem. Daar is baie wedstryde gespeel en alle spanne het tot die einde hulle beste gegee op die baan.

 

Alle spanne het hul beste gegee teen skole soos Affies, Landboudal, Sentraal en Diamantveld.

Harde werk lê voor, maar Uppies-netbal het baie gees en deursettingsvermoë.

Foto van links agter: Vivi Mbiza, Liane Kapp, Marnel Oberholster, Anri Kotze, Berna Kilian, Mev. Lombard

Van links voor: Anke Engelbrecht, Nina Slabbert, Shandre Titus.

 

Kopiereg © 2019. Hoërskool Upington High School. Alle Regte Voorbehou.

Webwerf Ontwerp en Onderhou deur Web Ateljee